USD
Home Media Melkkamer, waar jy jou knaters kan verloor Ab...
Melkkamer, waar jy jou knaters kan verloor Abby Lynx Author
Kamasutra ePublishing

Melkkamer, waar jy jou knaters kan verloor Abby Lynx Author

1.79 USD
In Stock Barnes & Noble
View Deal at Barnes & Noble

You'll be redirected to the retailer's website to complete your purchase


Brand Kamasutra ePublishing
Condition New
Barcode / EAN 2940153939605

Product Description

In die skemerlig van die melkkamer word 'n onskuldige plaasmeisie aan die tafel vasgemaak deur 'n “monster” van 'n plaasbestuurder. Die meisie sien en ervaar dinge wat net in die donkerste nagmerries voorkom, maar is magteloos teen die sterk en geslepe man met 'n reuse geheim wat niemand van weet nie. Hy stap na die houtbalk toe en haal twee van die dik leer spanbelde van hulle hakke af. Met my gesig na daardie kant gedraai kan ek nie anders om te sien dat sy ballas groot en laag tussen sy bene hang nie. Toe hy omdraai ruk ek my asem onwillekeurig in by die aanskoue van die monster wat voor tussen sy bene opgestaan het. Sy voël staan stokstyf met sulke bultende are wat om dit krul en hy loer so skuinsweg in my rigting met sy een rooi oog. Ek het nog nooit van so iets gehoor of gesien nie, dit is amper so dik soos 'n man se arm en die kop is groter as 'n man se vuis. Met die eerste oogopslag lyk dit eerder soos 'n man se arm wat 'n rou beeshart in sy hand vashou. Ek volg dit met my verskrikte oë en sien hoe dit op en af wip asof dit veerbelaaid is. Vandag gaan ek voel hoe dit is om geboorte te gee aan 'n beeshart.Hy trek versigtig my T-hemp onder my vasgemaakte hande in en op tot bokant my middel. My hele agterstewe is ontbloot en daar vir sy honger hande en oë. Ek kan nie besluit of ek bang is of opgewonde nie maar toe ek voel hoe my broekie afrol oor my klammerige boude is dit asof daar 'n elektriese trilling deur my onderlyf gaan. Oral waar sy warm hande liggies aan my bene raak voel ek die elektriese vonke spat in my senuweepunte. Hy lig my voete een vir een op en haak die “panty” van my hakskene af. Hy gooi die opgerolde stukkie materiaal op die tafel voor my neer. Nou is ek heeltemal weerloos in sy hande en kan hy omtrent enigiets met my doen wat sy hart begeer. Ek kan die verraderlikheid van my eie vrouwees ruik aan die stukkie materiaal wat hier voor my lê. Dit is duidelik dat my poesie besig is om haarself lekker nat te maak sonder my toestemming. As ek dit kan ruik, kan hy seer sekerlik ook en dan weet hy dat ek besig is om nat te word tussen my bene. Dit is verraad deur my eie liggaam of is dit oeroue instink wat my beskerm teen groter skade indien ek deur 'n wreedaard verkrag word.

Related Products

The Practice of Shiatsu LMT Anderson BA Author
Mosby, Incorporated
The Practice of Shiatsu LMT Anderson BA Author
54.99 USD
View Deal
at Barnes & Noble
Chicago Cubs: Tinker to Evers to Chance Art Ahrens Author
Arcadia Publishing SC
Chicago Cubs: Tinker to Evers to Chance Art Ahrens Author
23.99 USD
View Deal
at Barnes & Noble
Advances in Bioinformatics Vijai Singh Editor
Springer-Verlag New York, LLC
Advances in Bioinformatics Vijai Singh Editor
189.00 USD
View Deal
at Barnes & Noble