You'll be redirected to the retailer's website to complete your purchase
Brand
Tafelberg
Condition
New
Barcode / EAN
9780624080244
Product Description
Die geliefde en gewilde Amore Bekker se keuse van die beste, soms ongelooflike ware stories van toeval soos uitgesaai op RSG se middagprogram Tjailatyd. Luisteraars van dwarsoor die land deel hul ervaringe van die vreemde toeval wat ons lewens soms so onverklaarbaar kan aanraak. Bekendes, doodgewone mense en sommige wat eerder anoniem wil bly vertel hul stories van die waarheid wat vreemder as fiskie kan wees. Amore het net minder as 100 van die beste stories uitgsoek vir 'n boek wat jou sal laat lag, laat huil, en laat wonder.